Suranne Jones

Suranne Jones
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Suranne Jones (2023)

Geboortenaam Sarah Anne Jones
Geboorte 27 Augustus 1978 (1978-08-27)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Suranne Jones (gebore 27 Augustus 1978) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Coronation Street (1960), Vincent (2005), Scott & Bailey (2011), en Doctor Foster (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy